Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Afrikaanse Kriptiese Blokraaiselboek II

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639602363
R 180,00
R 153,00
’n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding en laterale denke om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind.
’n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding en laterale denke om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind. Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek II bevat nog dertig splinternuwe raaisels en ’n meer uitdagende bonusraaisel vir dié wat dapper genoeg is.

Betree hierdie wonderlike woordwêreld, en onthou: Daar is ’n afdruk van ’n poot op ons almal se voorstoepe. (Skommel die letters van die woord Voorstoep en jy kry Voetspoor. Gebruik die volgende leidraad om tot die slotsom te kom: Daar is ’n afdruk van ’n poot op my deurmekaar voorstoep.)
Products specifications
ISBN13 9780639602363
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Willem Swanepoel
Publication Date 2021-05-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 96
Product Dimensions (H x W x L) in mm 280 X 210 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}