Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Derde gety

Derde gety

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798181709
R 212,50
Derde gety behels 'n verskeidenheid beeldryke verse, met 'n fyn aanvoeling vir o.m. skoonheid in al haar manifestaties, menslike verhoudings en deurgaans ook 'n maatskaplike bewustheid. Die taalgebruik is vindingryk maar helder, en die gedigte getuig van 'n besonderse poetiese vakmanskap.
August, 2021
Derde gety dui op 'n oorgang waarin hede en verlede versmelt. 'n Nuwe tyd-ruimte van ewewig, besinning en tuiskoms breek aan, waarby uiteenlopende onderwerpe uit 'n ryk ervaringswereld betrek word. Die bundel behels 'n verskeidenheid beeldryke verse, met 'n fyn aanvoeling vir o.m. skoonheid in al haar manifestaties, menslike verhoudings en deurgaans ook 'n maatskaplike bewustheid. Die taalgebruik is vindingryk maar helder, en die gedigte getuig van 'n besonderse poetiese vakmanskap.
Products specifications
ISBN13 9780798181709
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Zandra Bezuidenhout
Publication Date 2021-08-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 96
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}