Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Dagboek van Dork 3: Stories van nie-so-Talentvolle Popster

Dagboek van Dork 3: Stories van nie-so-Talentvolle Popster

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798180771
R 165,00
R 132,00
Nikki se skool hou 'n talentkompetisie en sy kan nie wag om saam met Chloe en Zoey 'n dans uit te werk en Brandon met haar mooi stem te bekoor nie! Maar Nikki vind uit dat haar aartsvyand, MacKenzie, ook vir die kompetisie gaan inskryf. Kan 'n dork soos Nikki vir die gewildste meisie in die skool ore aansit? Laat die katgeveg begin . . .
Nikki se skool hou 'n talentkompetisie en sy kan nie wag om saam met Chloe en Zoey 'n dans uit te werk en Brandon met haar mooi stem te bekoor nie! Maar Nikki vind uit dat haar aartsvyand, MacKenzie, ook vir die kompetisie gaan inskryf en vasberade is om die kollig te steel. Kan 'n dork soos Nikki vir die gewildste meisie in die skool ore aansit? Laat die katgeveg vir die kollig begin . . .
Products specifications
ISBN13 9780798180771
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor Rachel Renée Russell
Publication Date 2020-07-13
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 320
Product Dimensions (H x W x L) in mm 180 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}