Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Daar's 'n trikeratops op die trampolien : Dinosourusse: feite en geite

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798165662
R 95,00
R 76,00
Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur as dinosourusse vandag nog geleef het en moes doen wat mense doen? Se nou 'n dinosourus moes tandarts toe gaan? Of wat as hulle na 'n verjaarsdagpartytjie sou kom? Of se nou jy het 'n dinosourus vir aandete genooi?
Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur as dinosourusse vandag nog geleef het en moes doen wat mense doen? Se nou 'n dinosourus moes tandarts toe gaan? Of wat as hulle na 'n verjaarsdagpartytjie sou kom? Of se nou jy het 'n dinosourus vir aandete genooi? In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As Trikeratops moes sokker speel, sou sy drie skerp horings dalk die bal laat bars het!
Products specifications
ISBN13 9780798165662
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Ruth Simmons, Illustrated by Aleksei Bitskoff
Publication Date 2014-03-01
Language Afrikaans
Format Hardback
Pages 24
Product Dimensions (H x W x L) in mm 230 X 253 X 210
Shipping Weight (grams) 140
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}