Missing maids, suspicious teachers and a snow storm to die for... For a fearless girl called Justice Jones, super-smart super-sleuth, it's just the start of a spine-tingling first term at Highbury House Boarding School for the Daughters of Gentlefolk. For fans of Robin Stevens, Katherine Woodfine and Enid Blyton.
Ewald kan nie wag vir die bekendstelling van die nuwe Aksieheld Austin-fliek nie. Hy speel immers die hoofrol! Maar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend, Carlo, 'n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die fliekteater is.
Detective brothers Frank and Joe must figure out who sabotaged Skeeter the Skateboarding Cat in the sixth book in this interactive series. Illustrations. 5 1/8 x 7 5/8.
Die dorp word bedreig. Vreemde goed gebeur in die middel van die nag. Kinders sit slapenstyd ’n tand vir die tandfeetjie onder hulle kussing, en soggens word hulle wakker en kry … ’n dooie slak, ’n lewendige spinnekop, honderde oorkruipers wat onder hulle kussings kriewel en krioel.
Bloot ’n roetine-ondersoek, dink Kwaaikofski wanneer Olga hom vra om ’n nuwe saak te ondersoek. Elke oggend verdwyn daar koerante voor haar kiosk. Dit lyk eers nie na ’n uitdaging om die dief vas te trek nie, maar voordat Kwaaikofski weet wat hom tref, beland hy in ’n baie gevaarlike situasie.
The Clue Crew gets spooked when their snowman leaves footprints in the snow. Is this a case of winter magic, or is someone playing some chilly pranks? Illustrations.