Close
You have no items in your shopping cart.

Dear customer, please note that any orders placed on or after 20 December 2019 will only be dispatched from the 13th of January 2020.

Search
Picture for category Comic strip fiction / graphic novels

Comic strip fiction / graphic novels

Comic strip fiction / graphic novels

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Aquaman Is Fair

"Aquaman is open-minded and listens to others. He can communicate with sea animals. Fighting with the other Justice League members, he plays by the rules. He even treats villains like King Shark with fairness. Aquaman is fair!"--
R 85,00 R 100,00

Adventures of Ook and Gluk

In this all-new graphic novel, George Beard and Harold Hutchins, the creators of Captain Underpants, present the sensational saga of two silly caveboys named Ook and Gluk.
R 204,00 R 240,00

Asterix en die Noormanne

Olaf Grotentaf, die gevreesde leier van die Noormanne, ken geen vrees nie. Daarom wil by 'n bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat 'n mens vlieg.
R 127,50 R 150,00

Asterix en die speelplek van die Gode : Boek 17

Julius Caesar is vasbeslote om Asterix-hulle se woud te ontbos en te omskep in 'n moderne woonkompleks vir die Romeine met die naam die speelplek van die Gode.
R 127,50 R 150,00

Asterix en die groot geveg

Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as ’n gulde geleentheid en plant by hom ’n idee: Hulle vra hom om die Galliese hoofman Allamapstix uit te daag tot ’n stamhoofgeveg.
R 127,50 R 150,00

Asterix en die feesmaaltyd: Boek 5

Die vyfde boek in die gewilde Asterix-reeks, in 'n splinternuwe, sprankelende Afrikaanse gedaante. Die Romeine rig ’n reuseheining op om die klein Galliese dorpie waarin Asterix en Obelix woon, af te kamp van die res van Gallie.
R 127,50 R 150,00

Asterix en Cleopatra: Boek 6

Die sesde boek in die gewilde Asterix-reeks, wat groot en klein wereldwyd bekoor. Caesar beskuldig Cleopatra daarvan daar haar volk agteruitgegaan het. Cleopatra is woedend, en beveel dadelik haar beste argitek om binne drie maande 'n spoggerige nuwe paleis vir Caesar te bou.
R 127,50 R 150,00

Asterix die gladiator

R 127,50 R 150,00

Asterix en die Gote

R 127,50 R 150,00

Asterix en die goue sekel: Boek 2

'n Ramp het Asterix en Obelix se Galliese dorpie getref: Abrakadabrix, die druide, se goue sekel het gebreek. Sonder sy goue sekel kan hy nie die jaarlikse druide-saamtrek bywoon nie – of voelent oes vir die towerbrousel waarmee die Romeinse legioene afgeweer moet word nie.
R 127,50 R 150,00

Asterix die Gallier: Boek 1

Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besit… Geheel en al? Nee!
R 127,50 R 150,00

Adventures of Ook and Gluk

Ook and Gluk have a pretty awesome life growing up together in Caveland, Ohio, in 500,001 BC--even though they're always getting in trouble with their nasty leader, Big Chief Goppernopper. But Ook and Gluk's idyllic life takes a turn for the terrible when an evil corporation from the future invades their quiet, prehistoric town.
R 169,96 R 199,95