After the fall, Humpty Dumpty is a broken egg. Life is tough: he's so afraid of heights, he can't even bear to climb onto his bed, or reach his favourite cereal on the top shelf at the supermarket. But one day, fuelled by his passion for bird-watching, he decides to conquer his fears and something amazing happens...
What do you do when your house is a squash and a squeeze? Make it feel even smaller! Enjoy this classic story in board book format with a fresh cover design!
Andries Anders vertel die verhaal van 'n droomverlore skaap wat graag reis. Hy het in die noorde aan die kus langs 'n gestreepte rooi vuurtoring sy plek tussen 'n trop skape gevind. Wanneer die wind egter stories oor die see aanwaai en van verre plekke vertel, ontwaak sy avontuurlus.
Andries is 'n skaap. Maar hy voel eensaam omdat hy anders as die ander skape is. Diep in sy hart glo Andries daar moet erens ’n plek wees waar dit normaal is om anders te wees. Gedryf deur hierdie verlange gaan hy op ’n soektog...
With delightful illustrations and chunky pages for little hands to hold, these foam board books are ideal to introduce children to first nursery rhymes and lullabies. Age 0-3.
Dit is duidelik: Krokodil is verlief. Maar, soos dit gewoonlik maar gaan as iemand verlief is, is daar 'n klein probleempie … Die kameelperd op wie hy verlief is, is so veel langer as hy!