Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans

Afrikaans

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

KomInPas met Afrikaans: Grade 4 - 7 : Eerste addisionele taal

Die handleiding is vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literere begrippe vir die laerskoolleerder op.
R 320,00

Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 5: Leerderboek

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 176,00

Afrikaans sonder grense: Gr 5: Leesboek : Eerste addisionele taal

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
R 159,00