Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Boeresjiek : Kuierkos Uit 'N Plaaskombuis

Publisher : Metz Press
SKU: 9781928201083
R 95,00
R 80,75
Boeresjiek is hoe die kosstyl van Nicky Brecher, wenner van 2012 se Toptientuiskokke, tydens die kompetisie deur die beoordelaars geidentifiseer is. Hierdie boek bied 'n heerlike versameling kuierkosresepte in die styl.
Elke dis, van eg tradisioneel tot heerlik eietyds, het Nicky se spesiale afronding, verrassingsbestanddeel of eiesoortige opdienvoorstelle wat die boek se inhoud vars en aanloklik hou. Die resepte is deeglik getoets en aan vriende en familie voor-gesit vir finale goedkeuring en het telkens die toets met vlieende vaandels geslaag. Lieflike kleurfoto's van bykans elke dis dien as inspirasie om sommer dadelik die resepte op die proef te stel. Foto's van die plaas in Pongola waar die skrywer woon, vertel so tussen die resepte deur meer oor die lieflike omgewing om die leser soos 'n spesiale kuiergas te laat voel. Alles, van peuselhappies tot soetgoed, is watertandlekker - en al die ou gunstelinge is daar, dikwels met 'n kinkel.
Products specifications
ISBN13 9781928201083
Publisher Metz Press
Contributor By (author) Nicky Brecher
Publication Date 2014-04-02
Language Afrikaans
Format Hardback
Pages 192
Product Dimensions (H x W x L) in mm 245 X 190 X 210
Shipping Weight (grams) 905
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}