Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Boerefeetjie

Boerefeetjie

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776352012
R 95,00
R 80,75
Kry jy 'n tweede kans met jou eerste liefde? Nina is 'n fyn stadsmeisie wat boerin moet kom speel op haar ouers se plaas. Sy het ietwat aangepas op Kouefontein, maar iets waaraan sy nooit, ooit gewoond gaan raak nie, is om vir Jaco Louw elke dag te sien. Haar jeugliefde.
Kry jy 'n tweede kans met jou eerste liefde? Nina is 'n fyn stadsmeisie wat boerin moet kom speel op haar ouers se plaas. Sy het ietwat aangepas op Kouefontein, maar iets waaraan sy nooit, ooit gewoond gaan raak nie, is om vir Jaco Louw elke dag te sien. Haar jeugliefde. Nuwe buurman. Clooney se dubbelganger. Sy het vir Jaco tien jaar laas gesien toe die mooie Willemien vir Nina allerhande stories oor hom vertel het. Daardie dag het sy haar hart gesluit, maar nou bly hy feitlik op haar werf en sy moet keer dat sy glimlag weer die sleutel tot haar geluk word ...
Products specifications
ISBN13 9781776352012
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Alicia Hanekom
Publication Date 2022-04-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}