Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Bloujaar

Bloujaar

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485300465
R 170,00
R 144,50
Rampie Malherbe, Laerskool Kleinvlei se tenniskampioen, is besig om groot drome oor sy graad 7-jaar te droom, toe sy hele wêreld eensklaps in duie stort. Gaan dinge ooit weer "normaal" voel en Rampie ooit van die Groot Skrik in sy maag kan ontslae raak?
Om in Graad 7 in 'n nuwe skool in te stap waar almal reeds hulle klieks en klubs het, is genoeg van 'n nagmerrie. Dat die atmosfeer tuis nog meer gespanne moet wees as 'n skoolsaal voor 'n wiskunde-eksamen, is genoeg om enige ou 'n bietjie van die pad af te stuur. Maar hoe lank kan 'n mens op dun ys skaats voor jy val?
Products specifications
ISBN13 9781485300465
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Keina Swart
Publication Date 2014-02-07
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 144
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 170
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}