Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Bitterbosbende 2 : Die Been in die Bos

Bitterbosbende 2 : Die Been in die Bos

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780624090441
R 140,00
R 112,00
Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van trein wat kwaai rem aanslaan en dan harde botsing. Dis eers toe Zia gil dat Nieke sien wat in haar hand is . . . been?
Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van trein wat kwaai rem aanslaan en dan harde botsing. Dis eers toe Zia gil dat Nieke sien wat in haar hand is . . . been? En so begin die soeke na die geheimsinnige stoomlokomotief wat passasiers in die sewentigerjare vervoer het, wat daar naby ontspoor het. Wat het van die slagoffers, wat kinders en hond ingesluit het, geword?
Products specifications
ISBN13 9780624090441
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor Anzil Kulsen
Publication Date 2020-07-10
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 88
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}