Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Beloofte Land, Beloofde Liefde

Beloofte Land, Beloofde Liefde

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639607016
R 95,00
R 80,75
Op soek na die skatte van die verlede vind sy iets meer kosbaar in die hede. Wanneer joernalis Ingrid Thesen besluit om ’n gap-jaar te vat, besef sy nie waarvoor sy haarself inlaat nie. Sy vertrek saam met haar Joodse vriendin Sharon na Israel, waar sy ’n span argeoloë wil vergesel op ’n grawe in Galilea.

Daar aangekom ontmoet sy die res van die span kenners, insluitende Leif Andersson, die Noorweegse historikus op die spoor wat sy Kruisvaarder voorvaders destyds na die beloofde land aangedurf het. Teen die agtergrond van hierdie antieke landskap probeer die twee bymekaar kom, maar Ingrid besef dat sy nie alleen is in haar aangetrokkenheid tot Leif nie.

Op soek na skatte uit die verlede sal hulle ook die politieke onluste in die area moet trotseer as hulle ’n kans op liefde wil hê.
Products specifications
ISBN13 9780639607016
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Malene Breytenbach
Publication Date 2021-05-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 208
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}