Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Beloftes, Romanse en Liefde

Beloftes, Romanse en Liefde

Publisher : Christelike Uitgewers Maatskappy
SKU: 9781431620319
R 150,00
R 127,50
Elke huwelik gaan deur kronkels en draaie. Maar die ompaaie hoef paartjies nie heeltemal te laat verdwaal of van mekaar te laat vervreem nie. In Beloftes, romanse en liefde ondersoek Greg en Erin Smalley 12 Bybelsgebaseerde rigtingwysers wat paartjies sal help om hulle huwelik op koers te hou.

Deur praktiese raad en stories uit hulle eie huwelik en jare lange beradingservaring wys hulle paartjies hoe om padversperrings te oorkom, suksesvolle kommunikasiepatrone te vestig en lewenslange romanse te skep. Met humor en deernis deel die Smalleys die geheime van ’n sterk huwelik gevul met “ware liefde” soos God dit in die Bybel beskryf sodat paartjies ’n padkaart kan saamstel vir ’n lewenslange romantiese avontuur.
Products specifications
ISBN13 9781431620319
Publisher Christelike Uitgewers Maatskappy
Contributor By (author) Erin Smalley, By (author) Smalley Greg
Publication Date 2020-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 272
Product Dimensions (H x W x L) in mm 207 X 139 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}