Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Bagasie vir die Hart

Bagasie vir die Hart

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776352210
R 95,00
R 80,75
Toe Teda die aantreklike Engelsman Will Thaning met sy sexy aksent ontmoet, laat hy haar hart dadelik vinniger klop. Ongelukkig is dinge heelwat meer gekompliseerd as wat dit lyk en kom albei van hulle met bagasie.
Toe Teda die aantreklike Engelsman Will Thaning met sy sexy aksent ontmoet, laat hy haar hart dadelik vinniger klop. Ongelukkig is dinge heelwat meer gekompliseerd as wat dit lyk en kom albei van hulle met bagasie. Net soos Teda, het Will ’n hartseer verlede wat altyd onlosmaaklik deel van hulle gaan wees.

Daar is ook ’n tienerseun wie se gevoelens en leefwêreld hulle in ag moet neem. Saam met Will ontdek Teda nuwe plekke en droom sy oor nuwe moontlikhede. Maar het Will ná al hierdie jare enigsins ’n vrou in sy lewe nodig? Is hulle dalk op twee heeltemal verskillende plekke in hulle lewens met doelwitte wat nié versoenbaar is nie?
Products specifications
ISBN13 9781776352210
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Ernalize du Toit
Publication Date 2022-06-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}