he popular Pharos Bilingual School Dictionary (2020, 9th impression) boasts a brand-new orange cover! This dictionary contains almost 11 000 Afrikaans and English headwords with translations and full sentences.
Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees.; Aanleer van nodige vakkennis word behandel.; Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel.; Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering.
Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs. Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer. Briljante onderwyserondersteuning. Briljant + gehalte = sukses!.

Superior CAPS coverage and written by expert authors. Superior illustrations and activities to improve results and motivate learners. Superior teacher support to save time and make teaching easy. Superior quality = exam success!.

What makes the Lewensorientering Vandag course unique? Language appropriate to South African learners across the board, key words explained and included in a glossary; and physical education includes emphasis on holistic well-being, including healthy lifestyle habits and relaxation exercises.
Eenkantkind is 'n sensitiewe grootwordstorie en een van Marita van der Vyver, bekende skrywer van Griet skryf 'n sprokie, se heel eerste boeke. Vir Jana voel alles net verkeerd - haar gesig, haar neus, haar nuwe lang, maer meisielyf. Boonop het haar ma weer getrou na haar pa se dood en nou is dinge nie meer dieselfde by die huis nie.