Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans

Afrikaans

Afrikaans
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

’n Ster in haar sak en ander verhale (FET)

Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ’n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde; inligting oor die skrywers; opsommings van die verhale en besprekings van die literêre aspekte van elke verhaal.
R 129,57

4 x Graad 8’s @ Planeet XOX (1-Year)

4 x Graad 8’s @ Planeet XOX Digital Publication
R 11,69

Ace it! Afrikaans First Additional Language Grade 12

By the time you are in Grade 12, your Afrikaans teacher expects you to have a basic command of the Afrikaans language. However, many learners feel overwhelmed and daunted by the Afrikaans exam papers. Ace it! Afrikaans First Additional Language Grade 12 helps you to prepare for your exams by offering you plenty of opportunity for revision and practice.\n\nUse Ace it! Afrikaans First Additional Language Grade 12 as a workbook – work through it section-by-section, make notes, create your own personal dictionary and do the practice exam questions. If you do this, you will be able to approach your final exams with confidence and skill.
R 57,39

Ace It! Afrikaans First Additional Language Grade 8

Learning a new language can be difficult. Ace It! Afrikaans First Additional Language Grade 8 is comprehensive, and has been written with your level of Afrikaans in mind. Headings and key concepts are translated for you on the page so that you’re able to see what they are at a glance. Plenty of space is provided for you to write your own notes, and to create a dictionary for yourself. By constantly working with the language, you will soon be able to write your exams with confidence.\n\nAce It! Afrikaans First Additional Language Grade 8 should be used as a workbook. Use it to practise your comprehension of the Afrikaans language by working through the explanations and then completing the activities. These have been written to mimic your exam questions, so that you know what to expect.
R 57,39

7 Dae

Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen wanneer die SAPS ’n dreigbrief kry wat lui: Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. Met 7 Dae bewys Deon Meyer hom weer as Suid-Afrika se voorste misdaadskrywer.
R 260,87

13 uur

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans  – en beangs. Sy word soos ʼn dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Bennie Griessel neem die spoor. Maar net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle hom. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing.
R 260,87

Abel se lot

Boek twee in die Abel-trilogie. Wanneer ’n inbraak uitloop op ’n sterfgeval, moet Ella Neser die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar ’n nuwe moordenaar in Doradopark?
R 234,78

Aandele in liefde

Sedert Michael Richter Jeanne se argitekateljee en lewe binnegestap het, is daar chaos. Wat doen dié wêreldbekende argitek hier? Haar vennote het hulle aandele sommerso aan hom oorgedra, maar wat is sy eintlike motief?
R 66,96

’n Nuwe bruidegom

Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe – Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseau’s te vlug, maar nie van haar haat nie.
R 66,96

’n Duisend keer ja

By die Nampo-oesdag loop Christabella haar vas in Le Roux, ’n blou-oog marmerman, wat haar verkeerd opvryf. Le Roux is haar swaer se vriend en hulle sien mekaar nou noodgedwonge gereeld – dan spat die vonke.
R 66,96

#liefvirjou

Cara de Villiers is laat vir haar vlug na Suid-Afrika toe sy in Kobus Viljoen vashardloop. Hy luister haar selfoongesprek met haar ma af en kan nie help om te hoor dat sy ’n metgesel na ’n troue benodig nie.
R 66,96

’n Meermin vir Xander

Xander Duvenhage sê reguit vir haar hy wil niks met haar te doen hê nie en Marina kan die pyn skaars verduur. Miskien is ’n klein Australiese eilandjie ver genoeg om van die seer weg te kom.
R 66,96