Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans

Afrikaans

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Vuma Afrikaans Huistaal Klasboks vir Graad 1 : Graad 1

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir dié taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmidde
R 28 535,00

Nuwe Alles-In-Een: Pret met spel: Graad 1

Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 1 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Hierdie boek bevat meer as 30 speletjies wat die klanke asook sig- en spelwoorde op 'n prettige wyse inoefen.
R 115,00

Nuwe alles-in-een se leer lees en skryf vir graad 1 : Graad 1 : 'n Werkboek vir huistaal

Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ’n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal.
R 154,00

Slimkoppe Afrikaans Huistaal: Grade 1

Kies slim vir ? skitterende toekoms! Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV); Notas en wenke vir ouers; Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
R 137,00

Slimkoppe Vaardighede: Handskrif: Grade 1, Grade 2, Grade 3

Kies slim vir ? skitterende toekoms! Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV); Aktiwiteite gesorteer op drie vlakke; Stap-vir-stap instruksies en antwoorde; Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
R 62,00

Alles-in-een klankeboek : Vlak 1 : Onderwysersgids : Huistaal

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale.
R 136,50

Alles-in-een klankeboek vir leerders

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale.
R 136,50