Close
You have no items in your shopping cart.
Search
50 Jaar met Fred : Fred Mouton se Beste Spotprente

Publisher : Jonathan Ball Publishers SA
SKU: 9781868429721
R 320,00
R 272,00
Met sy fyn oog sien Fred Mouton alles raak. Sy vlymskerp spotprente lewer raakvat sosiale kommentaar en is al vir 50 jaar stapelvoedsel vir duisende Afrikaanse koerantlesers. 50 Jaar met Fred bevat meer as 400 van sy beste sketse en etse.

Met sy fyn oog sien Fred Mouton alles raak. Sy vlymskerp spotprente lewer raakvat sosiale kommentaar en is al vir 50 jaar stapelvoedsel vir duisende Afrikaanse koerantlesers. 50 Jaar met Fred bevat meer as 400 van sy beste sketse en etse. Die boek is as't ware 'n aaneenlopende strokiesprent van Suid-Afrika se wel en wee oor die afgelope vyf dekades - dit dek alles van groot politieke storms en sportdramas tot omstrede figure en huismoles. In sy sketse wys Fred ook die alledaagse dinge wat mense raak. Die droogtes en die landreen, inflasie wat elke keer net-net voor die verbruiker by die petrolpomp opdaag, die Springbokke wat verloor en dan weer wen. Fred het tussendeur ook vir Landbouweekblad, Huisgenoot, Weg! en dosyne ander publikasies geteken. Sy humor is kurkdroog, sy sketse komies - en soms ontstellend, maar altyd so bekend.

Products specifications
ISBN13 9781868429721
Publisher Jonathan Ball Publishers SA
Contributor Bun Booyens
Publication Date 2019-09-05
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 224
Product Dimensions (H x W x L) in mm 250 X 210 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}