Close
You have no items in your shopping cart.
Search
20 Hekeltegnieke : Met Kreatiewe Projekte en Moderne Patrone

20 Hekeltegnieke : Met Kreatiewe Projekte en Moderne Patrone

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781432311483
R 240,00
R 204,00
20 Hekeltegnieke met kreatiewe projekte en moderne patrone bevat 20 verskillende tegnieke, idees en patrone waarvoor dit gebruik kan word. Jy as leser het dalk al van tegnieke teekom, maar nog nooit probeer het nie. Elke tegniek gaan gepaard met 'n patroon of meer om die spesifieke tegniek op 'n moderne manier uit te beeld.
20 Hekeltegnieke met kreatiewe projekte en moderne patrone bevat 20 verskillende tegnieke, idees en patrone waarvoor dit gebruik kan word. Jy as leser het dalk al van tegnieke teekom, maar nog nooit probeer het nie. Elke tegniek gaan gepaard met 'n patroon of meer om die spesifieke tegniek op 'n moderne manier uit te beeld. Die skrywer verskaf basiese hekeltegnieke vir die beginner, asook meer gevorderde tegnieke vir diegene wat reeds ervare met hekelwerk is. 20 Hekeltegnieke is geskryf om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee.
Products specifications
ISBN13 9781432311483
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Christa Swanepoel
Publication Date 2022-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 280 X 210 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}