Close
You have no items in your shopping cart.
Search
100 Bybelstories - vir kinders

100 Bybelstories - vir kinders

Sorry - this product is no longer available

Publisher : Copenhagen Publishing house
SKU: 9781431621101
R 299,95
Ontmoet die dapper, sterk en magtige karakters van die Bybel in 100 stories uit die Ou en Nuwe Testament.
Ontdek die wonder van God se Woord met 100 Bybelstories spesiaal uitgesoek vir kinders tussen 6 en 10 jaar. Die dapper en sterk karakters van die Ou en die Nuwe Testament sal kinders se verbeelding aangryp. In hierdie opwindende reis deur die Bybel word die geloofsaadjie in jong harte geplant om vir kinders (van alle ouderdomme) te help ontdek wie Jesus is en wat Hy gedoen het. 100 Bybelstories - vir kinders vertel van God se genade en liefde en onthul sy wonderlike plan deur die eeue heen vir al sy mense. Ook beskikbaar in Engels onder titel The Children's Bible in 100 Stories.
Products specifications
ISBN13 9781431621101
Publisher Copenhagen Publishing house
Publication Date 2018-10-18
Language Afrikaans
Format Hardback
Pages 320
Product Dimensions (H x W x L) in mm 250 X 175 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}