Close
You have no items in your shopping cart.
Search
1 Recce : Volume 3 : Onsigbaarheid is Ons Krag

1 Recce : Volume 3 : Onsigbaarheid is Ons Krag

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780624088851
R 320,00
R 256,00
Die Slag van Cuito Cuanavale is al lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid daar. Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n oud-Recce, onthul meer oor die Recces se betrokkenheid.
Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens die omstrede gevegte. In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar. Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat die ervarings eerstehands beleef het.
Products specifications
ISBN13 9780624088851
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Alexander Strachan
Publication Date 2022-03-24
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 352
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}